Atoomhorlosies en klimaatsveranderings Home Natuur Klimaatsverandering Wetenskap & Tegnologie Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 02/01/2019. 02/01/2019 Wie het die atoomhorlosie uitgevind, en hoe werk dit? Hoekom het mense fobies, en wat veroorsaak dit? Bestaan klimaatsverandering werklik, of is dit ‘n verdigsel? Wetenskaplikes het dié vrae in Hoe verklaar jy dit? beantwoord. Luister na wat hulle te sê het: Laai Af (23 609KB) Teken in met iTunes Luister