Bepaal jou gene jou vingerafdrukke?


  1. In watter mate word ‘n mens se vingerafdrukke deur die gene van jou ouers bepaal?
  2. Hoekom lê ‘n dooie insek altyd op sy rug? Het jy geweet dit is die gevolg van die senustelsel wat inkonk en sy verminderde koördinasie?

    Rooi perdeby. (Foto Jan Jordaan, Fotoskool)

  3. Is dit waar dat rooi perdebye in April nie steek nie?
  4. Dragtige Springbok in Etosha (Foto: Keith Roper)

    Loop swanger diere ‘n groter risiko om deur roofdiere gevang te word?

Wetenskaplikes beantwoord dié 4 vrae in Hoe verklaar jy dit?