Beskerm die reg jou belegging teen swak kenners-advies?


Regsake, Maandag 21 Mei 2018. – Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor

  1. ongerymdhede by die toekenning van tenders;
  2. die beskerming van beleggers wat op grond van kenners se advies beleggings maak;
  3. die vereistes om iemand in jou testament ‘n bewoningsreg te gee, en swaarder strawwe vir kabeldiewe.