Bestaan die verafgeleë sterrestelsels nog teen die tyd dat ons hulle waarneem?


Die Andromeda sterresstelsel is 2.4 miljoen ligjare weg

Hoe weet ons dat verafgeleë sterrestelsels nog bestaan, as dit miljoene ligjaar van die aarde af is? As mens bv. na Andromeda kyk, sien mens lig wat 2,4 miljoen jaar gelede van daar af vertrek het.

In die ruimtevaart hoor mens soms dat hulle praat van ‘n suksesvolle mislukking. Wat word daarmee bedoel? Hoe is dit van toepassing op die Russiese maantuig wat op die maan neergestort het?

Lafras Smit is oudergewoonte op sy pos om oor September se hemelruimhoogtepunte te gesels.