Juweel
CategoryHaidee kuier by Siena en haar teetuin op Kylemore
Op Kylemore tussen Stellenbosch en Pniel, kruis Haidee Muller se paaie met die nimlike Siena Charles. Siena het eers plaaswerk gedoen, tot..
Rolex, die Baai se vlieënde hond
‘n Ougat Rolex lê oopketel voor ‘n vliegtuig. Foto: Helie Combrinck.
Honde kán vlieg. In ‘n vliegtuig, natuurlik, met Erika Lambrechs ..
Droom word waar vir 74-jarige pianis
Reggie Dreyer, ‘n 74-jarige pianis van Retreat, se droom om saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes te speel, het na 56 jaar waar geword. ..
Martelize laat haar rolstoelwiele sing
Die 15de jaarlikse OCC Outeniqua Rolstoel-uitdaging het op 18 Februarie plaasgevind. Deelnemers kon kies tussen die 10, 21 of 42 km wedlop..
Wilhemina by die Parlementsopening
Ek is Wilhelmina Jaftha, 65 jaar en ‘n afgetrede onderwyseres. Ek bly in Ritchie, ‘n baie klein dorpie sowat 35km vanaf Kimberley langs di..
Kaleidoskoop
Haidee Muller het by Kaleidoskoop op Worcester, voorheen die Instituut vir Blindes, ‘n paar interessante me..
Antie Doreen van Worcester speel tafelharp vir die bejaardes
Antie Doreen Abrahams van Worcester speel die tafelharp. Op 72 ontferm sy haar oor bejaardes op haar dorp. Sy gaan sing vir hulle, speel d..
Luister weer na die dokumentêr: Calitzdorp se mense
In hierdie dokumentêre program van die eerste seisoen van 2017, kuier Haidee Muller by Calitzdorp se mense.
Dié dokumentêre program wor..
Anna skryf – sonder hande
“Anna Petersen het op die ouderdom van 8 maande haar hande verloor. Vandag bestuur sy haar eie kleuterskool waar sy ook kinders met MIV en..
Tariq: die snoekerkampioen wat motorfietsleerbaadjies maak
Haidee kuier by Tariq Samsodien. Sy pa het hul kleremaak-besigheid in 1952 begin en hy is onlangs oorlede. Tariq maak motorfiets-leerbaadj..
‘n Selfgeboude, gesweisde ysterperd vir Afrikaburn
Afrikaburn, Suid-Afrika se Burning Man weergawe, vind jaarliks langs die Tankwa Karoo Nasionale Park op die plaas, Stonehenge, plaas. Verl..
Rooikop-Rus praat Afrikaans
Een van die inskrywings op Afrikaans.com se ‘Hoe lyk die lekker van JOU Afrikaans”- kompetisie, was van Rusland. Die rooikop Russiese Das..
Derrich kuier in die Overberg
Derrich het onlangs die voorreg gehad om Bredasdorp en omgewing te besoek midde goudgeel kanolalande.
Derrich vertel:
“Dis fynbostyd..
Só het Fabian skraal en fiks geword
In 2013 was Fabian Collins oorgewig en baie ongelukkig met sy lewe. Toe begin hy sy eie fiksheidsklas met net ‘n handjievol mense (hulle b..
Township boer Mama Kaba koop haar eie kar
Haidee was in Philippi en daar het haar paaie gekruis met Leozette Rhode, Eugene Fisher en Mama Kaba. By Abalimi en Harvest of Hope, het M..
Shaleen Surtie-Richards kuier in ateljee
Shaleen Surtie-Richards het in die Middag op RSG se ateljee gekuier en gesels oor 30 jaar in die bedryf met Ettienne Ludick en Sue Pyler.
..
Johnny Depp speel Donald Trump in kort video
En toe speel Johnny Depp die rol van Donald Trump in ‘n kort video. Kan jy glo dis Johnny Depp en nie Trump nie? Kyk hier na die video.
..
Wasabi!
Jy hoef nie eers te hou van sushi om geïnspireer te word met hierdie storie oor ‘n naweekboer en die verbouing van moeilik-om-te-groei Wasabi plante. Weens die plante se kommersieële waarde vind die verbouing buite die publieke oog plaas maar te oordeel aan hierdie video is die geld net ‘n deel van die beloning betrokke aan dié tipe boerdery.
Antie Soroya vertel
Antie Soroya van Walmer Estate is ‘n lekker storieverteller. En ‘n goeie radio-joernalis snuffel gou ‘n goeie storieverteller uit. Só het ..