Hoe dinge werk
CategoryHoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en ..
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekade..
Het jy ‘n boorgat? Dan is daar baie dinge wat jy moet weet!
As mens ‘n boorgat op jpu erf of grond het, kan jy jou tuin natmaak nes jy wil al is daar waterbeperkings. Of kan mens? Kom luister wat sê..
Hoe werk dit?
Ek is maar nog altyd iemand wat wil weet wat gaan agter die skerms aan, hoe werk dinge en wat gebeur as…? Daarom is ek ‘n gereelde luister..
Phalo (7) is by die huis
Phalo, die sewejarige seuntjie van De Doorns, het Maandagmiddag 18 Julie ‘n hartoorplanting ondergaan.
Die jongste:
Vrydag 12 Augustus..
Selfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘n..
Verstommende batik-kuns in Yogdjakarta
In Yogdjakarta het Haidee Muller by ‘n werkwinkel ingeloer waar hulle die batik-proses aan haar verduidelik het. Batik beteken DOT in Enge..
Skoenmaker, skoenmaker, maak vir my ‘n skoen
Of jy nou met ‘n indrukwekkende versameling skoene by die huis spog, of net hou van ‘n paar gunstelinge in jou kas, die winkels loop oor v..
Só kan Dowes in Afrika nou gebaretaal leer
Grafiese ontwerper Willem Grobbelaar en videograaf Louis le Grange vertel hoe hulle ‘n handleiding en DVD saamgestel het om Dowes gebareta..
Binne-in die wêreld se grootste orrel
Die Wanamaker Orrel is die grootste werkende orrel in die wêreld. Dit is ingebou in die bekende John Wanamaker-afdelingswinkel, deesdae be..
As net ‘n surrogaat my kan help om ‘n baba te hê
Fertiliteitsbehandeling het die afgelope 20 – 30 jaar met rasse skrede vooruitgegaan. Baie paartjies wat vrugbaargheidsprobleme het, kan g..
Hoe hartkleppe deur sleutelgat chirurgie herstel word
Hoe herstel of vervang mens ‘n hartklep sonder om die pasiënt se borsbeen oop te sny sodat mens die hart blootlê? Jy doen dit deur ‘n klei..
Hoe vorm ‘n tornado?
Suid-Afrika ervaar gelukkig nie sommer die mag van ‘n tornado nie, maar in dele van Amerika het dit al deel van sommige mense se lewe gewo..
2000 albasters + 3000 bewegende dele = musiekmasjien
Die albaster masjien het 2000 albasters en 3000 bewegende dele en maak pragtige musiek. Dié masjien is deur die Sweedse groep Wintergatan ..
Die gevaarlikste vet in jou lyf
Het jy geweet die vet om jou middellyf en in en om jou organe is uiters gevaarlik?
Die vet om jou middellyf en in jou buik tree anders ..
Maak seer gewrigte jou lewe ‘n pyn?
Het jy geweet daar is ‘n verband tussen gewrigspyn en te min swawel in jou dieet? Daar is goeie nuus.
As jy al ooit jou enkel verstui..
Hoe tegnologie nuwe bordspeletjies laat ontwikkel
Tegnologie het ‘n positiewe impak op die ontwikkeling van bordspeletjies en die toename in gewildheid van nuwe bord-tegnologie speletjies…
161.3 km/h: Die vinnigste snelbal in krieket
Die voormalige Engelse krieketspeler Geoffrey Boycott het gesê: As jy wil voel hoe dit is om ‘n kolwer in ‘n toetskrieketwedstryd te wees,..
As jou hart chaoties klop…
‘n Kaapstadse dokter het binne vier jaar homself – en sy span – gevestig as die onbetwiste leiers op die gebied van krioballon-ablasie..
Die Zika-virus
Hier is alles wat jy wil weet oor die Zika-virus.
Klik hier vir die jongste inligting van die CDC (Sentra vir Siektebeheer) in Atlanta,..
Hoe slim is jy met jou slimfoon?
In die besondere warm somer het mens, dier en plant al ‘n duur prys betaal en álmal smag na ‘n bietjie koelte. Maar wat is die impak van d..
Hologramme en skynwerklikheid
Don Maxwell Searll is ‘n internasionale erkende kunstenaar wat vername tegnologiekuns-metodes aan Suid-Afrika bekend gestel, het. Om die w..
Hommeltuie vir foto’s word al gewilder
Volgens die Washington Post, sal die verbruikersvriendelike hommeltuig (drones) se verkope oor ‘n dekade die 90 biljoen dollar kerf verby ..
Rekenaarmuis word gemiddeld 426 keer per dag geklik
‘n Gewone rekenaargebruiker klik sy rekenaarmuis tot 426 keer per dag… dit beteken dat jy sowat sewe minute van jou dag aan klik spandeer!..