Wetenskap & Tegnologie
CategoryHoe prosteses mense help wat ledemate verloor het
Sue Pyler het onlangs op RSG gesels met Jaco Deist, ‘n protetis in Pretoria oor hoe die tegnologie die afgelope dekade(s) verander het en…
Waarom het soogdiere sterte?
- Daar is verskeie plekname in Suid-Afrika waarin die woord ‘”wolf” voorkom. Beteken dit da…
Hoe lank was die broeityd van dinosouriër-eiers?
Hoe vergelyk die broeitydperk van dinousouriër-eiers met dié van moderne voëls, soos hoenders? Wa…
Hoe het die sterre-gogga Hennie Maas gebyt?
Hennie Maas (foto regs) vertel self:
Dit was in 1986 toe Halley se komeet sy opwagting naby die aarde gemaak het. Ek het, soos baie and…
Het diere individuele persoonlikhede?
Sondag 26 Maart 2017
Wat is die voedingswaarde van kos wat in ‘n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry ‘n geitjie …
Beleef Antarktika op Brekfis met Derrich
Brekfis met Derrich gesels Saterdae net na 09:00 regstreeks met ‘n Suid-Afrikaanse span wat tans in Antarktika is.
Herman van Niekerk …
Word die osoonlaag dunner? En wat dan van velkanker?
Wetenskaplikes meen dat sekere soorte besoedeling veroorsaak dat die osoonlaag dunner word. En dit veroorsaak op sy beurt dat daar ‘n toe…
Só help radio-aktiwiteit dokters om in die liggaam te sien
Ek moet erken ek is nogal skrikkerig as ek die woorde radio-aktiwiteit, bestraling en kernkrag hoor. Maar dokters span radio-aktiwiteit i…
Hoe vlieg ‘n vliegtuig?
Hoe vlieg ‘n vliegtuig? Hoe bly ‘n swaar metaalstruktuur in die lug?
Luister hoe ‘n kenner verduidelik.
Hierdie illustrasie het in d…
Só help nanotegnologie laaste tamatiesous uit die bottel
Mors jy gereeld koffie op jou enigste withemp? Of probeer jy tevergeefs, met allerhande truuks om die laaste bietjie uit ‘n bottel te kla…
Rookmistoring teen lugbesoedeling maak diamante
‘n Nederlandse kunstenaar en argitek, Daan Roosegaarde, het ‘n “rookmistoring” ontwerp wat lugbesoedeling insuig en dan onder groot…
Selfs die fikste mens kan weens hoogtesiekte sterf
Hoogtesiekte (altitude sickness), oftewel akute bergsiekte (acute mountain illness) kan enige mens tref, selfs die heel fikste mens wat ‘…
Nou moontlik: genetiese toetse op embrio
In ‘n opwindende nuwe verwikkeling kan genetiese toetse nou reeds op die embrio wat in ‘n proefbuis ontwikkel word tydens in vitro fertil…
Befonk kry nuwe vonk, nuwe name en gee meer hulp met skoolvakke
Die afgelope paar jaar het RSG elke jaar so van September af vir die matrieks gehelp met hersiening. Dié diens het groot belangstelling u…
Kan smeltende pool-ys aardbewings veroorsaak?
- Kan die smelt van ys by die pole aardbewings veroorsaak?
- Hoekom is daar gereeld aardtrillings waargeneem toe die Katse dam die eer…
Hoe vorm ‘n tornado?
Suid-Afrika ervaar gelukkig nie sommer die mag van ‘n tornado nie, maar in dele van Amerika het dit al deel van sommige mense se lewe gew…
Die Zika-virus
Hier is alles wat jy wil weet oor die Zika-virus.
Klik hier vir die jongste inligting van die CDC (Sentra vir Siektebeheer) in Atlanta…
Hologramme en skynwerklikheid
Don Maxwell Searll is ‘n internasionale erkende kunstenaar wat vername tegnologiekuns-metodes aan Suid-Afrika bekend gestel, het. Om die …
Hommeltuie vir foto’s word al gewilder
Volgens die Washington Post, sal die verbruikersvriendelike hommeltuig (drones) se verkope oor ‘n dekade die 90 biljoen dollar kerf verby…
As die weerlig slaan…
Dit is nie die rubberbande van jou motor se wiele wat jou veilig hou nie, dit is die metaal van jou dak en deure. En om onder die naaste …
Hoe bly ‘n helikopter in die lug?
Ons sien die vliegmasjien gereeld in die lug, en wonder dikwels oor hoe daardie skroef die helikopter kan aandryf en sorg dat dit in die …
Nanotegnologie vir die toekoms
Jou kleuter se trapfiets gaan ewe skielik langer hou…en jou lipstiffie gaan dalk langer in die son kan bak – sonder om te smelt. Dís en…
Einstein se algemene relatiwiteitsteorie in onder 3 minute
Walter Isaacson, skrywer van onder meer ‘n biografie oor Albert Einstein, verduidelik met behulp van animasie, hoe die wetenskap van rela…