Argiewe
CategoryLuister weer: Uys Krige se Goue Kring
Uys Krige
Uys Krige is in die Afrikaanse letterkunde bekend as “Die goue seun” en die digter van die son. Nie net was hy bekend om sy ..
RSG vier 80 jr van Afrikaanse radio met nostalgie
Ons het Vrydag ‘n spesiale program om 80 jaar van Afrikaanse radio te vier.
Maak seker jy’s Flink uit die vere op Vrydag 27 Oktober, wa..
80 Jaar van Afrikaanse radio op sosiale media
Ons vier Afrikaanse radio se 80ste bestaansjaar op verskeie maniere.
Hier is die baniere wat op sosiale media gebruik is.
..
Omroepers van toeka tot nou
Afrikaanse radio is 80 jaar op lug!
Ons saai vandeesmaand verskeie programme weer uit, wat ons in ons klankargief opgediep het. Die pot..
Uit die argief: Die Du Plooys van Soetmelksvlei
RSG 80 Jaar: DIE DU PLOOYS VAN SOETMELKSVLEI was een van die gewildste vervolgverhale wat die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK in di..
Onthou jy Skote Petoors?
Ter viering van 80 jaar van Afrikaanse radio het ons ‘n episode van die gewilde SKOTE PETOORS! in die argief gaan uitgrawe. Die opname voo..
Staal Burger van 6 Julie terug op RSG
Van 6 Julie is Staal Burger terug op RSG.
Luister wat op jou wag:
Meneer Mol se nuwe huis: 65 jaar later
Watter lekkerte is dit nie om in die 80 ste bestaansjaar van Afrikaanse radio ‘n briefie en foto’s te kry wat ons omtrent 65 jaar terug va..
Grensskuiwers #8: Sangers en sangeresse, deel 2
Luister Sondagoggend tien uur in GRENSSKUIWERS (klassieke musiekreeks oor klassieke crossover musiek).
Dié week kan jy inskakel vir die..
Kom beleef (weer) ons Gesondheid en Styl buite-uitsending
Ons Gesondheid en Styl buite-uitsending by Thaba Eco Hotel was ‘n groot sukses. Meer as 250 luisteraars het dit bygewoon en saam met RSG s..
Het jy ‘n Onverwagse Krismisboks misgeloop?
Op Donderdag 24 Desember is Christo Davids se debuut-radiodrama, ‘n Onverwagse Krismisboks, gehoor. Dit is ‘n roerende drama wat die rol v..