Is daar ‘mense’-lewe op ander planete?
Hoe verklaar jy dit? – Sondag 21 Januarie 2018
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae:
- Is dit enigsins moontlik dat daar iewers op ‘n ander planeet intelligente lewe soos die mens bestaan?
- Wat veroorsaak dat sekere manlike voëls tydens paartryd ‘n kleurverandering ondergaan?
- Hoekom skei room van die melk by plaasmelk, maar nie by volroom winkelmelk nie? En wat is biesmelk?