Is daar ‘mense’-lewe op ander planete?


Hoe verklaar jy dit? – Sondag 21 Januarie 2018
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae:
  1. Is dit enigsins moontlik dat daar iewers op ‘n ander planeet intelligente lewe soos die mens bestaan?
  2. Wat veroorsaak dat sekere manlike voëls tydens paartryd ‘n kleurverandering ondergaan?
  3. Hoekom skei room van die melk by plaasmelk, maar nie by volroom winkelmelk nie? En wat is biesmelk?