Die besitter van warm geld is ‘n oortreder


Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor kontant wat vir ‘n klomp skape betaal is, en die ontvanger nie weet wat om met die kontant te maak nie.

Hy praat ook oor die intergriteit van die regspraktyk.

Aktevervaardiger Claudia Noble-Areff praat oor deeltitel- en voltitel-eienaarskap.