Die geheime lewe van myte


‘n Huismyt onder ‘n vergroting

‘n Mens kan myte nie gewoonlik met die oog raaksien nie, maar, het jy geweet daar bestaan myte wat tot 12 mm groot is, en dat die wyfiemyt tot 100,000 eiers kan lê? En het jy geweet dat myt-ekstrakte in Oosterse medisyne gebruik word, wat glo as hulpmiddel teen manlike onvrugbaarheid dien?
Waar en waarom het besnydenisse begin?