Is FATF se Grys Lys weens risiko vir geldwassery ons voorland?


Dawie Roodt praat oor die gevaar vir die land om op die FATF se grys-lys geplaas te word weens skuiwergate vir geldwassery of finansiering van terreur.

Hy verduidelik hoe die bankstelsel werk, en of mens bekommerd hoef te wees hieroor.

Lees meer oor geldwassery:
https://www.acfcs.org/whales-sharks-and-flounders-conceptualizing-real-world-money-laundering/

https://www.emerald.com/insight/content/doi/10.1108/JMLC-09-2015-0041/full/html

Die FATF se Grys Lys is nie die geselskap waarin ‘n land wil wees nie: