Die jongste oor die sage Mediese Fondse vs Padongelukfonds


Igna Klynsmith praat oor die verskeie ombudsdienste wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Hy verduielik ook die gevolge van werknemers wat aan afgeleide wangedrag skuldig bevind word.

Spesialisgas Susan de Wet bespreek die jongste verwikkelinge m.b.t. die sage tussen mediese fondse en die Padongelukkefonds.