Die kind se reg in besluitneming by watter ouer hulle ná egskeiding wil bly


Igna Klynsmith beantwoord ‘n hele paar luisteraarsvrae oor egskeidings wat hy deur die loop van die jaar ontvang het.

Hy praat ook oor kinders se reg in die besluitneming oor die ouer by wie hulle kies om by te bly ná ‘n egskeiding.

Spesialisgas Elmari Richter praat oor grensmure tussen bure.