Die Meerkat sien besondere sterrebeelde van sterrestelsels


Wanneer jy is die veld loop en ‘n eienaardige klip sien, hoe sal jy weet of dit ‘n meteoriet is of nie?

Daar is inligting oor wat in die hemelruim te sien sal wees in Desember.

Die Meerkat-radioteleskoop in die Karoo het onlangs besondere beelde van sterrestelsels die lig laat sien. Die Meerkat is deel van die SKA-projek.

Daar is ook interessante inligting oor ‘n teleskoop wat van 168 Canon 400 mm telefotolense gebruik maak om foto’s van sterre en planete te neem.