Die Osiris-sending na asteroïede Bennu


Die posisie van Bennu ten opsigte van die Aarde.

Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur van NASA gaan van nou af elke eerste Sondag van die maand aan die program deelneem. Hy vertel hoe hy in ruimte-ingenieurswese beland het en oor watter sendings hy beheer gehad het. Hy praat ook oor die Osiris-Rex sending waartydens ‘n tuig in November op die asteroïede, Bennu, materiaal sal versamel om terug te bring aarde toe.

Lees en kyk meer oor die sending:

https://www.nasa.gov/feature/goddard/2020/bennu-vesta-meteorites

https://www.scientificamerican.com/article/osiris-voyage-to-bennu-and-back-with-osiris-rex-video/

https://astronomynow.com/2018/12/11/osiris-rex-spacecraft-detects-water-bearing-minerals-on-bennu/

Lees meer oor Jim Adams:
https://techcentral.co.za/interview-nasas-jim-adams-aliens-mars-ska/79924/

Die ander spanlede is prof. Matie Hoffman en Willie Koorts.