Die Padongelukkefonds, notariële verbande, bloedalkoholvlakke…


Maandag 21 September 2020

Igna Klynsmith bespreek die volgende onderwerpe:

  • Die beoogde wysiging van die maksimum toegelate bloedalkoholvlak vir voertuigbestuurders.
  • Die invloed van stereotipes by verhore van seksuele oortredings.
  • Wie mag besluit oor ‘n oorledene se begrafnisreëlings?
  • Moet howe die Padongelukkefonds se gebrek aan geld in ag neem by die bepaling van die bedrag wat aan slagoffers toegeken word.
  • Hoe werk notariële verbande as sekuriteit oor roerende eiendom?