Die rare skouspel van Aurora Australis


Ons verrassingsgas het eers ‘n kursus in kinder en jeugsorg gedoen, toe teologie studeer, en uiteindelik ’n meestergraad in hoër onderwys verwerf.  Hy is ’n ensiklopedie van die geskiedenis van die enigste stad ooit wat twee internasionale sterrewagte gehuisves het, waarvan een in ’n wildreservaat.

Ons praat ook met dr. Stefan Lotz van SANSA oor die rare skouspel wat verlede naweek in die hemelruim afgespeel het, naamlik die Aurora Australis, of te wel die Suiderligte.

Aquila in Wes-Kaap

Elders in die wêreld