Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om gate toe te stop


Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop. Luister hier. 

Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds. Volg RSG Geldsake op Twitter