Die regsaspekte van godsdiens in skole


Regsake: Maandag 26 Maart 2018

Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor

  • die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en
  • nuwe wetgewing om ontduikers van onderhoud vas te vat.
  • Hulle bespreek ook onlangse hofsake oor vryheid van spraak en
  • godsdiensbeoefening in openbare skole.