Die sending van die James Webb-ruimteteleskoop


Die James Webb-ruimteteleskoop

Die veelbesproke James Webb-ruimteteleskoop is suksesvol gelanseer, en onderweg na sy eindbestemming.

Jim Adams van Maryland in die VSA praat oor verskeie interessante aspekte van sending. Wat is die Lagrange-punt en wat is die grootte van die teleskoop vergeleke met die Hubble? Hy praat ook oor die ligspektrum waarin die James Webb sal werk.

Die ander spanlede is Willie Koorts en Matie Hoffman.

Luister hier na Sterre en Planete:

Die wentelbaan van die James Webb-ruimteteleskoop.