Die slaggate van vruggebruik; Ontduiking van tugverhoor deur te bedank?


Igna Klynsmith praat oor die algemene slaggate ten opsigte van vruggebruik wat vir baie ouers baie verdriet besorg.

Kan ‘n werknemer ‘n dissiplinêre verhoor vryspring deur met onmiddellike effek te bedank?

Igna kyk ook na ‘n uitspraak van die Konstitusionele Hof wat die weg baan vir huiswerkers om te eis vir beserings aan diens.

Luister na Regsake: