Die son, magnetiese storms en auroras is alles verbind


Die aktiwiteite op die son raak die lewe op aarde op verskeie maniere. Een daarvan is die effek van magnetiese storms. Dié storms kan die lesings van GPS toestelle nadelig beïnvloed en onakkurate lesings veroorsaak. Magnetiese storms is ook verantwoordelik vir die skouspelagtige auroras (kyk na enkele foto’s onder) wat op die aarde se pole sigbaar.

Die Marsvoertuig, Curiosity, is nou al tien jaar lank op die rooi planeet doenig.

Daar is ook interessante inligting oor hoe die ruimte ruik, en of dit enigsins moontlik is om dit te kan ruik.

Die wetenskap van die noorder- en suiderligte: Die Aurora Australis is sigbaar omdat gelaaide partikels van die sonwinde die Aarde se atmosfeer bombardeer en ‘n interaksie met die gasse van ons planeet vorm. die hoogs geaktiveerde partikels word deur die son vrygestel en bots met die aarde se magnetiese veld teen meer as 6 miljoen km/h.

Aurora Borealis

Aurora Borealis vanaf Ysland

Aurora Borealis (Foto: Daniel Tran)

Aurora Borealis

Aurora australis

Aurora australis

Aurora Borealis oor Kanada