Diplomatieke immuniteit word só misbruik


Igna Klynsmith bespreek
– diplomatieke immuniteit, en die misbruik daarvan,
– ‘n interessante saak in die VSA waar Google Maps ‘n man in ‘n rivier in genavigeer het
– en ‘n saak wat handel oor ‘n huurkontrak tussen ‘n slaghuis en ‘n verhuurder, wat nie nagekom kan word nie.

Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis praat verder oor dwelmmisbruik.