En toe word een van die spieëls van die James Webb-ruimteleskoop getref…


‘n Kunstenaarsvoorstelling van die James Webb ruimteteleskoop

Wat gebeur wanneer iets soos ‘n mikrometeoor een van die spieëls van die James Webb-ruimteteleskoop tref?

Die sterregemeenskap is ook gaande oor ‘n komeet wat vanuit sommige dele van die wêreld te sien is. Dit is die 2017 Panstarrs-komeet. Suid-Afrikaners wonder seker ook of die komeet in ons lugruim te sien sal wees.