Eskom moet inligting oor kontrakte aan AfriForum oorhandig


Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n oorwinning oor Eskom in die hooggeregshof behaal. Eskom moet kontrakte aan AfriForum oorhandig. AfriForum het die hof gevra om Eskom te dwing om kontrakte wat verband hou met vervoer van steenkool, voorsiening van krag aan buurlande en die aankoop en vervoer van diesel te oorhandig.

Ons praats hieroor met Kallie Kriel, bestuurshoof van AfriForum.