Ongesonde leefstyl in tienerjare help osteoporose in later jare aan


Beendigtheid verminder algaande.

Hoeveel oefening kinders en tieners in die eerste 20 jaar van hulle lewe doen, en hoe gesond hulle eet, speel ‘n belangrike rol op hoër piek-beenmassa te bou, en hoe hoër piekmassa word, hoe langer neem dit vir beenmassa om só af te breek dat dit poreus genoeg word vir osteoporose en beenbreuke.

Sorgwekkend baie tieners kry nie genoeg oefening nie, drink nie voldoende suiwelprodukte nie, en ontwikkel eetversteurings en verhoog hulle risiko om later osteoporose op te doen.

Dr Magda Conradie

Dr Magda Conradie, endokrinoloog verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch en Tygerberg-Hospitaal vertel meer oor dié algemene, maar grootliks voorkombare probleem.

Ons kyk onder meer na die volgende aspekte:
– wat is osteoporose
– word sekere dele v skelet meer getref? – Ja, die heupe en rug
– wat is die oorsake?
– wie is vatbaarste en hoe alg is dit?- hoe ouer mens is, hoe groter is jou kans om dit op te doen. Sowat 1 uit 3 vroue bo 65 en een uit 5 mans bo 75 kry osteoporose.
– simptome – dit is dikwels ‘n stil siekte, tot die persoon val en ‘n heup breek.
– diagnose bv beendigtheid, Frax ens
– behandeling – rol v iv aclasta, vit D en kalsium. Dit is baie belangrik dat jongmense en tieners voor hul twintigerjare alles doen om mak
–  voorkoming.

Gesondheid

Klik hier vir meer inligting oor die FRAX telling:

https://www.sheffield.ac.uk/FRAX/tool.aspx?country=9

https://www.medicalnewstoday.com/articles/frax-score

https://www.healthline.com/health/frax-score

https://www.sheffield.ac.uk/NOGG/result-bmd.html

Die postuur verander ook met osteoporose