Gloeiende wolke; kringe om die maan; die Osiris-Rex sending


Die Osiris-Rex sending is nóg ‘n stap nader aan sy doelwit. Die tuig het ‘n monster van die Benu-asteroïede versamel. Die monster sal in die volgende dae in die VSA aankom vir ontleding. Willie Koorts vertel die interessante verhaal van Osiris Rex.

Het jy al van gloeiende wolke in die nag gehoor, of dit dalk gesien?

Daar word ook gepraat oor kringe om die maan en die son.