Grootste radio-teleskoop in China in bedryf


Die FAST teleskoop in China

Een van die groot ruimteteleskope, die Spitzer, sal eersdaags nie meer funksioneer nie. Willie Koorts praat oor die belangrike werk wat die teleskoop gedoen het. Dit is ‘n teleskoop wat in die infrarooibandwydte werk.

Daar is ook inligting oor ‘n reuse radioteleskoop wat in China in bedryf gestel is. Die Fast-teleskoop is heelwat groter as sy eweknie in Arecibo, Puerto Rico.
Lees meer:

https://www.sciencealert.com/china-s-huge-500-meter-fast-radio-telescope-is-finally-up-and-running

https://www.nature.com/articles/d41586-019-02790-3

Die ligging van die FAST teleskoop in China.

 

Daar word ook gepraat oor nuwe batterytegnologie.