Hedendaagse regsbewyse: Was Jesus se opstanding feit of fabel?


Maandag 22 April 2019

Regter Neels Claassen het aan die hand van hedendaagse regsbeginsels ‘n artikel geskryf met die titel: ‘n Perspektief op Jesus se opstanding – feit of fabel? Igna Klynsmith het dit in Afrikaans vertaal, en deel dit met luisteraars op Paasmaandag.