Het die Neurenberg verhore steeds ‘n invloed op moderne geskiedenis?


Die Neurenberg verhore

Het die geskiedkundige Neurenbergverhore van 75 jaar gelede steeds ‘n invloed op die moderne geskiedenis?

Deesdae word daar in strafsake gereeld geappelleer tot in die hoogste hof, maar hoekom verskil die verskillende howe se bevindings so gereeld?

Igna Klynsmith bespreek ook die regulering van alternatiewe geneesmiddels en boererate.

 

https://dl.iono.fm/epi/prov_31/epi_996102_medium.mp3?did=3779c483dfeed829363ed9da6d231eeb5d270011&p=embed&download=1