Lok droogte doplose slakke binnenshuis?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 4 Februarie 2018
‘n Span wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
  1. Kan die droogte die rede wees waarom naakte slakke skielik binne ‘n huis voorkom?
  2. Kan baldadige honde wat in ‘n parkie losgelaat word, die rede wees waarom ‘n dikkoppaartjie se eiers skielik nie uitbroei nie?
  3. Die sogenaamde Piltdown aapman

    En het jy al gehoor van die Piltdown-slenter? (Lees meer hieroor: http://www.sciencemag.org/news/2016/08/study-reveals-culprit-behind-piltdown-man-one-science-s-most-famous-hoaxes)