Het ‘n kind ouer as 18jr ‘n reg op onderhoud?


Igna Klynsmith bespreek luisteraarvrae oor ‘n kind se reg tot onderhoud van ‘n ouer, al is die kind nie minderjarig nie, en die afdwingbaarheid van heffings op die herverkoop van deeltiteleenhede.

Hy praat ook oor ‘n vrou se gebruik van haar vorige van tydens die egskeidingsproses.

Est-Marié McCallahan praat oor regstappe wat gedoen kan word indien jy ‘n besering in ‘n gimnasium opdoen.