Het ‘n mens ooit mangels en ‘n blindederm nodig?


Wat is die doel en funksie van mangels en die blindederm as die verwydering daarvan geen oënskynlike newe-effekte het nie? En kom hierdie organe slegs by die mens voor?

Die span wetenskaplikes verduidelik in Hoe verklaar jy dit? waarom die mens beslis gesonde mangels nodig het, en dat mense met ‘n blindederm tog voordele het bó diegene wat geen blindederm het. Maar ontsteekte mangels of blindederm is ‘n perd van ‘n ander kleur.

Hulle beantwoord die volgende vrae:

1. Hoekom smelt ‘n stuk botter in die mikrogolfoond van die middel af?

2. Hoe maak ‘n mens goeie kompos in jou tuin?