Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?


Regsake: Maandag 7 Mei 2018
Interessante regsaspekte wat bespreek word, is:
  1. Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester geteister word omdat sy die betrokke kerk verlaat het?
  2. Het ‘n minderjarige meisie haar ouers se toestemming nodig om ‘n aborsie te ondergaan?
  3. Wat moet ‘n mens in gedagte hou voor jy ‘n kontrak vir lidmaatskap van ‘n gimnasium aangaan?
  4. Is dit ongrondwetlik as nuwe boedelbelastingwetgewing terugwerkend van krag is?