Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?


Regsake: Maandag 30 April 2018

Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:

  1. Het ouers die reg om hulle minderjarige kinders se selfoonboodskappe en inskrywings op sosiale media te lees?
  2. As jy aanspreeklik is vir herstelwerk aan iemand se motor, maar dit word gesteel voordat dit herstel kon word, is jy dan nog aanspreeklik?
  3. Wat behels wetgewing oor lugbesoedeling en
  4. die manupulering van aandelepryse?