Het skerpioene enige nut?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 15 April 2018
Wetenskaplikes antwoord luisteraars se vrae in dié program onder leiding van Chris Swanepoel. Dié week se vrae is oor stekerige insekte en grillerige dinge.
  • Giftige skerpioen

    Watter nut het skerpioene, en hoe hou ‘n mens hulle uit die huis?

  • Perdeby. Foto: Arno Meintjies

    Kan perdebye sonder mannetjies voortplant?

  • En hoekom kan sekere diere nog rondhardloop of swem nadat hulle onthoof is?