Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land


Die jongste Mars-tuig

Die Mars-landing het goed verloop. Maar die laaste deel van die maandelange reis was uiters spannend.

Ruimtewetenskaplikes sit vandeesmaand op die punte van hulle stoele, want die VSA se jongste Marstuig, Perseverance, sal op die 18de op die rooi planeet land. Jim Adams van Maryland in die VSA praat oor die ingewikkeldhede van die beoogde landing. Hy vertel ook van die eksperimente wat Perseverance sal doen. Die ander deelnemers is prof. Matie Hoffman en Willie Koorts.

Lees meer oor die Mars-sending: https://mars.nasa.gov/

Luister na die volle program:

 

This reel depicts key events during entry, descent, and landing that will occur when NASA’s Perseverance rover lands on Mars February 18, 2021. In the span of about seven minutes, the spacecraft slows down from about 12,100 mph (19,500 kph) at the top of the Martian atmosphere to about 2 mph (3 kph) at touchdown in an area called Jezero Crater. Perseverance will seek signs of ancient microbial life on Mars, collect and cache Martian rock and regolith (broken rock and dust), characterize the planet’s geology and climate, and pave the way for human exploration of the Red Planet.

Kyk na die ware landing:

Lees ook: https://mars.nasa.gov/news/8865/touchdown-nasas-mars-perseverance-rover-safely-lands-on-red-planet/

Kyk ook na die eerste foto’s wat die Rover geneem het: