Hoe kan gewone mense die land weer opbou?


Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en sielkundige Quintin Adams oor wat dienende leierskap beteken. Die gesprek fokus op die verstaan van die rol van die burgerlike samelewing vir die heropbou van die land. Dr. Stephan Joubert deel ook ‘n paar gedagtes oor leierskap, en wat dit nie is nie.