Hoe kan pensioenarisse hoër aftrekkings van hul Staatspensioenfonds verander?


Athina Jansen gesels met Fabian Crouch van die Staatsdienspensioenfonds oor die hoër belastings wat sedert September van pensioenarisse se pensioen afgetrek is. Hy verduidelik wat pensioenarisse te doen staan om hierdie aftrekkings te verander, of om terug te keer na die normale laer aftrekkings.