Hoe kom ‘n satelliet in ‘n wentelbaan?


Dis deesdae nie juis nuus as ‘n satelliet gelanseer word nie. Die span sterrekundiges gesels in Sterre en Planete oor die stappe wat gevolg moet word om ‘n satelliet in ‘n wentelbaan te kry, en of alle satelliete met stu-motors toegerus is.

In die wêreld van die ruimtewetenskap word daar ook na ander metodes gekyk om ruimtetuie mee aan te dryf. Daar is al in hierdie program gepraat oor ioonmotors, maar ligseile is ook iets waarna gekyk word.


https://www.sciencelearn.org.nz/resources/272-launching-satellites

https://science.howstuffworks.com/satellite5.htm