Hoe lank kan ‘n skilpad sy asem ophou? Home Hoe verklaar jy dit? Wetenskap & Tegnologie Gepubliseer op 12/03/2018. 12/03/2018 Hoe verklaar jy dit? Sondag 11 Maart 2018. Wetenskaplikes beantwoord die volgende luisteraarsvrae: Hoe lank kan ‘n skilpad sy asem ophou? Hoekom laat die gebruik van gryswater vir die spoel van toilette ‘n onaangename geurtjie na? En hoe verander melk tydens die UHT-proses? Laai Af (22 113KB) Teken in met iTunes Luister