Hoe lank was Laika in die ruimte?


LaIka, die straatbrakkie van Moskou, hert waarskynlik binne ure na lanseri g weens oorverhitting gesterf.

Laika was die eerste hond wat die ruimte ingeskiet is. Wat het van die hond geword, en hoe lank was hy in die ruimte?

‘n Luisteraar het in Bermuda ‘n “komeet” gesien. Hoe weet mense dat dit ‘n komeet is of nie?

Die stof oor die botsing van die DART-tuig met ‘n asteroïde het nog nie gaan lê nie. Daar is bevind dat die projek wel geslaagd was.