Hoe lyk ‘n eksoplaneet?


Sterre en planete: Sondag 18 Maart 2018

Hoe weet sterrekundiges dat die voorwerp wat hulle waarneem, ‘n eksoplaneet is? Daar is nou al 3,741 eksoplanete waargeneem. Daar word ook gepraat oor ‘n eksoplaneet wat 700 ligjare weg is, en wat volgens waarnemings baie water het.