Hoe maak ons sin van erge misdaad in ons land?


Suid-Afrika loop deur onder ‘n oënskynlike vlaag van misdaad en wetteloosheid, van aanvalle met gesofistikeerde wapens in township-tavernes tot die jongste plaasaanval in Kestell.

En alles so gewelddadig.

Ons probeer sin maak van waar dit vandaan kom met die misdaadontleding- en polisiëringskonsultant dr. Johan Burger.