Hoe nou met Russiese maatskappy om PetroSA op Mosselbaai te red?


‘n Russiese maatskappy word betrek by ‘n multi-miljard rand se projek in Mosselbaai. Afgevaardigdes trek hul neuse op vir die voorgestelde COP-28 verdrag en ‘n misdaadsindikaat teiken rylopers en motoriste in die Noord-Kaap.