Hoe paar ystervarke?


Wetenskaplikes beatwoord luisteraars se vrae in Hoe verklaar jy dit?, die program wat Sondae deur Chris Swanepoel aangebied word.

Luister na die antwoorde op die onderstaande vrae:

  1. Word reënwater wat deur dorpe se stormwaterslote wegloop, opgevang? Indien nie, hoekom nie?
  2. Hoe paar ystervarke?
  3. Bestaan Jupiter en die son uit dieselfde materie, en indien wel, waarom brand Jupiter nie uit nie?