Hoe sien die buiteland vir SA?


Hoe word Suid-Afrika se buitelandse beleid, diplomate en amptenare deur die internasionale rolspelers, groot- en middelmoondhede gesien?

Het die welwillendheid jeens Suid-Afrika, wat sedert 1994 gegeld het, heeltemal verdwyn, of word ons steeds gesien as ‘n belangrike rolspeler, veral vanweë ons status op die vasteland?

Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder wat in Nederland woon en ‘n rubriekskrywer vir Netwerk24, sluit by ons aan.