Hoe veilig is opgevangde reënwater?
Sondag 19 November 2017
Kundiges beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel.
- Wat is die gemiddelde aantal kleintjies wat ‘n pofadder op een slag kry?
- Aan watter vereistes moet boorgatwater voldoen om dit veilig te maak vir menslike en tuingebruik?
- En hoe veilig is reënwater wat in tenks opgevang word, vir drinkdoeleindes?